50 Goue Jare - Suid-Afrikaanse Polisievroue
50 Golden Years - South African Police Women
Die 50ste bestaansjaar (1972-2022) van Vroue in die SA Polisie word hierdie jaar herdenk. 'n Gedenkboek propvol interessante stories, met foto's, is nou beskikbaar vir bestelling deur Groep 7 Drukkers.
Die boek is beskikbaar in sagteband of hardeband, swart-en-wit, semi-kleur of volkleur, daarom die verskillende pryse. A4 grootte - 306 bladsye Pryse:SWART EN WIT
Sagteband - R299-00 Hardeband - R429-00 COMBO
(Swart en Wit met uitgesoekte foto's in kleur.) Sagteband - R379-00 Hardeband - R499-00 VOLKLEUR
Sagteband - R799-00 Hardeband - R929-00 NB: Bogenoemde pryse sluit nie koerierkoste in nie.
Bestellings:Groep 7 Drukkers en Uitgewers (Pty) Ltd
Eposadres: epos@groep7.co.za (verkies e-pos korrespondensie) Skakel: 082 449 0574 |
Saamgestel deur / Compiled by: Sarie van Niekerk & Hennie Heymans. Kol.JJ Dieks Dietrirchsen skryf soos volg nadat hy 'n konsep-kopie van die gedenkboek onder oë gehad het:
Ek wil brig. Heymans bedank vir die GROOT VOORREG my aangedoen om 'n eerste te wees wat kon kennis neem van die lewensverhale van soveel heldinne in die polisie wat betrokke was met die samestelling van die inhoud van die boek. Ek het baie gelag vir die humor, komiese insidente en sêgoed maar kon dikwels nie trane keer as ek gelees het van baie hartseer, wroegings en ontberings nie. Ek het 'n reis meegemaak wat ontsettend baie vir my beteken het. Ek sien uit om die eienaar te word van die finale produk. Baie geluk aan u en Sarie wat die groot taak op julle skouers geneem het om die boek saam te stel. Sterkte met die werk wat nog voorlê. Dankie weereens dat ek 'n klein aandeel daarin kom hê. |
Die opbrengs van verkope gaan na die NONGQAI TRUST
The proceeds of sales go to the NONGQAI TRUST
|
DEEL HIERDIE BLAD
SHARE THIS PAGE
SHARE THIS PAGE
Bekendstelling van “50 Goue Jare” deur Sarie van Niekerk, tydens 'n gedenkbyeenkoms gehou op Sondag 20 Maart 2022 by die Polisiegedenkteken, Pretoria. |
Historical OverviewIn January 1972 the SAP appointed the first two women: Duveen Botha was appointed as Commanding Officer of the Division for Women Police with the rank of lieutenant-colonel and Anna Nel as her adjutant with the rank of major. They were accountable to the Commissioner of the South African Police. Duveen Botha fulfilled this role until her retirement in 1985 with the rank of Brigadier. The ladies had to execute their duties as described in the Police Act. In 1972, there were 100 policewomen and more than 50,000 policemen in South Africa.
Read more>> |