Aanstelling van Vrouepolisie
Persverklaring deur die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, Generaal G.J. Joubert. (06-11-1971)
Kopie van oorspronklike persverklaring:
Groot dank aan Sarie van Niekerk vir die verskaffing van hierdie dokument.