WelcomeThis website deals with different subjects as described in the various web pages. It ranges from the maintenance of justice, the physical and moral welfare of former members of the South African Police Force, the history of the South African Police Force and South African history, which also includes contemporary history. In the case of the South African Police Force, the history only extends until the date that the Police Force ceased to exist as a result of the new dispensation. In all the cases everything possible is being done to maintain the truth.
|
WelkomHierdie webwerf hanteer verskillende onderwerpe soos in die verskillende webblaaie volledig omskryf word. Dit wissel van die handhawing van reg en geregtigheid, die fisiese en morele welsyn van oudlede van die Suid-Afrikaanse Polisiemag, die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisiemag en die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat ook eietydse se geskiedenis insluit. In die geval van die Suid-Afrikaanse Polisiemag strek die geskiedenis net tot en met die datum waarop die polisiemag met die totstandkoming van die nuwe bedeling as sodanig opgehou het om te bestaan. Daar word in alle gevalle alles moontlik gedoen om die waarheid te handhaaf.
|
Background Image:
South African Police Memorial
South African Police Memorial