South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

JUSTITIA

Equality before the Law / Gelykheid voor die Reg
Gelykheid voor die Reg

Die audi alteram partem-reël

deur Generaal Johan van der Merwe - ​(Afgetree 31 Maart 1995)
Click here for the English version
Verwante Inhoud :- Die Konflik van die Verlede: 'n Feitlike Oorsig

The Other Side of the Story - A True Perspective
​Die audi alteram partem-reël wat die grondslag vir natuurlike geregtigheid is, het nog nooit in die geval van oud-lede van die Veiligheidstak gegeld nie. Die reël is vervang deur die reël: “Die reg word bepaal deur hulle wat die hardste raas en graagste praat en skryf en die leë ruimtes van die veral die Afrikaanse koerante vul  -  en hulle is sonder uitsondering die wat om een of ander rede skynbaar  ‘n wrok jeens die voormalige veiligheidstak het, soos mnre Max du Preez, Jacques Pauw en hulle geesgenote en ook skynbaar in die verlede na die ANC oorgehel het.

Die tyd het aangebreek dat die mense in Suid-Afrika  kennis moet neem van wat werklik in die verlede plaasgevind het en dat daar met meer deernis en begrip gekyk word na die opofferings wat lede van die veiligheidstak ten koste van hulself en hulle gesinne gedoen het.

Indien gelykheid voor die reg gehandhaaf moet word en almal aan wie amnestie geweier is vervolg moet word, sal daar noodwendig indien daar nog 'n greintjie sin vir reg en geregtig bestaan, met die NUK-lede van die ANC begin moet word.  Die wesenlike vraag is egter of daar sodoende uiting gegee word aan  die slotparagraaf van die Tussentydse Grondwet wat ook die grondslag vir die huidige Grondwet vorm.  'n Aanhaling uit die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet lees soos volg:

"Die aanvaarding van hierdie Grondwet lê die vaste fondament vir die mense van Suid-Afrika om die verdelings en tweespalt van die verlede, wat gelei het tot growwe skendings van menseregte, die verbreking van menslikheidsbeginsels in gewelddadige konflik en 'n nalatenskap van haat, vrees, skuld en wraak, te oorbrug.

Die geleentheid is daar om dit nou reg te stel op die grondslag dat daar 'n behoefte bestaan aan begrip en nie wraaksug nie, 'n behoefte aan herstel en nie vergelding nie, 'n behoefte aan medemenslikheid en nie viktimisering nie.

Ten einde diè versoening en herstrukturering te bevorder, moet amnestie verleen word met betrekking tot dade, versuime en misdrywe wat met politieke oogmerke in verband staan en wat in die loop van die konflik van die verlede begaan is...."
Bo en behalwe dat die eensydige vervolging van oud-lede van die veiligheidstak 'n growwe skending van die beginsel van gelykheid voor die reg, soos in die Grondwet bepaal word, sal wees, regstreeks in stryd sal wees met die gees en wese van die slotgedeelte van die Tussentydse grondwet , sal dit ook opnuut die verdeling, tweespalt en konflik van die verlede laat opvlam.  Is dit die soort geregtigheid en toekoms wat sekere persone en lede van die media vir Suid-Afrika en sy mense wil skep?
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us