South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us
HISTORICAL | HISTORICAL DOCUMENTS

Die Casspir: Kriptiese notas deur Lt-Genl AJ Wandrag

Vanuit ‘n historiese perspektief is hierdie handgeskrewe dokument ‘n baie waardevolle fonds aangesien dit lig werp op sekere feite wat nog nie voorheen geopenbaar is nie. Dit is met reg ‘n primêre bron - Hennie Heymans
Die oorspronklike skrywe van 4 bladsye is ongedateer. Die geskatte datum is na April 1989.

Die Casspir: Kriptiese notas deur Lt-Genl AJ Wandrag (Bl 1)
Die Casspir: Kriptiese notas deur Lt-Genl AJ Wandrag (Bl 2)
Picture
Picture
GETIKTE WEERGAWE
Eerste terroriste in SWA - 1965

Slag by Ongulumbashe gedurende Maart 1966 - Maj Swanepoel - Veiligheidstaklede het gewerk as radio tegnici en Siviele Ingenieurs. (PASCO CIVIL ENGINEERING Co.)

Eerste SAP lede na Rhodesië - 1 September 1967.

Gedurende die laat 1960 is die eerste landmyn in SAW afgetrap.

Binne 'n tydperk van 2 maande is 12 Polisiemanne in landmyn voorvalle gedood.

'n Teenvoeter vir die tipe oorlogvoering moes gevind word.

Lede van die Mag, veral wyle genl.maj. “Apie” van Dyk en brig Frans van Eeden van die Plofstof Afdeling van die SAP het 'n groot rol in die ontwikkeling van mynwerende voertuie in die SAP gespeel.

Met die goedkeuring van die Minister van Polisie is die hulp van twee navorsers van die WNNR ingeroep om behulpsaam te wees met die ontwikkeling van mynbestande of mynwerende voertuie vir die Mag. Hierdie twee lede was, wyle dr J de Villiers en dr Vernon Joynt.

In die proses van navorsing was daar verskeie voertuie vervaardig. Alle moontlike wenke was na gekyk en nagevors. Sommige van die voertuie wat gebruik was om die mynoorlog aan bande te le was onder andere:
  1. Bedford met Milten sensor vooraan
  2. Die Sputnik-kapsule op Ford onderstel
  3. Die Hiëna
  4. Die Swerwer
  5. Die Ribbok
  6. Die Rooikat
  7. Die Hippo - Bedford
  8. Die Zebra - Vragvoertuig
  9. Die juweel van alle mynwerende voertuie - die CASSPIR.
Volgens inligting het die eerste mynwerende voertuig in 1972 die lig gesien.

Die Hippo was een van die eerste voertuie wat in Rhodesië gebruik is.

Hippo verouderd. In 1979 begin 'n moderne mynbestande voertuig te ontwikkel vir die SAP. Binne 12 maande die eerste CASSPIR. Die naam is 'n anagram van die letters SAP en CSIR. Die CASSPIR het alle ander mynwerende voertuie oortref.

CASSPIR was onontbeerlik vir operasionele diens. Koevoet besondere sukses behaal.

Was selfs gewapen met 20mm en 50mm outomatiese wapens deur Koevoet  (opmerking; dit kan nie 'n 50mm outomatiese wapen wees nie maar die outeur verwar dit moontlik met die "50 Browning" masjiengeweer)

Was ook vir ander polisiedienste soos bv grenspatrollies en onluste onontbeerlik.

Hierdie navorsers het ook ander voertuie ontwerp. Ook ander navorsing wat vir die mag van onskatbare waarde was, was deur hierdie twee lede gedoen.

Januarie 1981 - Geskiedenis gemaak - eerste siviele persone wat die eksklusiewe SA Polisie medalje vir die Bekamping van terrorisme ontvang. Minister Le Grange het die toekenning oorhandig en gesê: "Doktore Joynt en de Villiers speel inderdaad 'n groot rol in die S.A. Polisie se teen terroriste stryd en deur hulle intense belangstelling, ywer en vernuf is daar ongetwyfeld honderde polisiemanne se lewens gereed. Dit is dus net van pas dat hierdie medaljes aan hulle as die eerste twee burgerlikes wat dit ontvang, te oorhandig."

Ontwikkeling en navorsing uit Polisie begroting gedoen.

Professionele jaloesie tussen SAP en SAW.

Polisie het navorsing op eie gedoen. KM (kwartiermeester) se rol en kommissarisse se rol. Fuma T.F.M. het 'n groot rol gespeel in die vervaardiging and ontwikkeling.

Krygkor het eers later op die toneel verskyn en betrokke geraak. Nooit was hulle angstig om die CASSPIR vir die Weermag te ontwikkel nie. Die Buffel was vir hulle meer aanvaarbaar.

Operasionele aanwending, volgens my mening, is nie tussen die twee voertuie vergelykbaar nie.

Koevoet en ander eenhede van die SAP het die voertuig met besondere sukses en beskerming van sy lede aangewend.

April 1989 met die verraderlike aanvalle op Koevoet met SWA se onafhanklikheidswording was dit DIE voertuig wat 'n deurslaggewende rol gespeel het.

Onluste eenhede.

Dank aan almal - Skepper - vir vermoë.

VAN OVAMBOLAND TOT MASJONALAND - Voorblad
Zulu Zulu Golf - Life and Death with Koevoet
Zulu Zulu Foxtrot: To Hell and Back with Koevoet
HISTORICAL
HISTORICAL
DOCUMENTS
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us