Issuing of Tax Deductible Receipts
Uitreiking van Belastingaftrekbare Kwitansies
The South African Government has recognised that certain organisations are dependent upon the generosity of the public and to encourage that generosity has provided a tax deduction for certain donations made by taxpayers. The eligibility to issue tax deductible receipts is restricted to specific approved organisations which use the donations to fund specific approved Public Benefit Activities. A taxpayer making a bona fide donation in cash or of property in kind to a section 18A-approved organisation, is entitled to a deduction from taxable income if the donation is supported by the necessary section 18A receipt issued by the organisation.
More info here. |
IT 3616/97
|
The Trust is registered as a Non Profit and Public Benefit Organisation in terms of sections 10(1)(cN) and 30, Section 18A of the Income Tax Act, Act 58 of 1962 (as amended).
In order for the Trust to issue you with a Tax Deductible Receipt, we will thus need the following info when you make a donation:
|
PLEASE NOTE:
We will respect all anonymous donations. We realize that not all donors want publicity or need it. We will therefore honour the donor's request in this regard. |
Afrikaans:
Die Suid-Afrikaanse regering erken dat sekere organisasies afhanklik is van die vrygewigheid van die publiek. Om vrygewigheid aan te moedig het die regering 'n belastingaftrekking toegelaat vir sekere donasies. Die vermoë om belastingaftrekbare kwitansies uit te reik is beperk tot spesifieke goedgekeurde organisasies wat donasies aanwend om spesifieke goedgekeurde Openbare Weldaadorganisasies te befonds. Belastingbetalers wat 'n bona fide skenking in kontant maak of eiendom/goedere in natura skenk aan ‘n artikel 18A-goedgekeurde organisasie is geregtig op 'n aftrekking van belasbare inkomste indien die skenking ondersteun word deur die nodige artikel 18A kwitansie wat deur die organisasie uitgereik is.
Meer inligting hier.

Die Trust is ingevolge artikels 10(1)(cN) en 30, Seksie 18A van die Wet op Inkomstebelasting, Wet 58 van 1962 (soos gewysig) as ‘n Nie-Winsgewende- en Openbare Weldaadorganisasie, geregistreer.
Om ons in staat te stel om 'n belastingaftrekbare kwitansie aan u uit te reik, benodig ons die volgende inligting wanneer u 'n skenking maak:
|
NEEM ASB KENNIS:
Ons sal alle anonieme donasies respekteer. Ons besef dat nie alle donateurs wil publisiteit hê of het dit nodig nie. Ons sal dus donateur se versoek in hierdie verband eer. |
FOR THOSE WHO WOULD LIKE TO DONATE :
VIR DIEGENE WAT GRAAG 'N DONASIE WIL MAAK : BANK PARTICULARS :
BANKBESONDERHEDE : OUD SAP LEDE TRUST ABSA Account / Rekening: 9050207273 Branch / Tak: 632005 Swift: ABSA ZAJJ |
Non-profit Organisation (NPO) No.:
Nie-Winsgewende Organisasie (NWO) Nr.: 006-532 IT 3616/97
Tel: 012 8035724 (Trust) Mobile/Selfoon: 0836559145 (Trust) Tel: 012 8035724 (Advisory Committee/Advieskomitee) Fax/Faks: 012 8036165 |
SHARE THIS PAGE
DEEL HIERDIE BLAD
DEEL HIERDIE BLAD