Fundraising Project - Fondsinsamelingsprojek
Eugene de Kock
The Former SAP Members Benevolence Trust has, as in the case of all former members in need, helped raise funds to provide for Eugene de Kock's emergency. We are pleased to announce that, at this point in time, sufficient funds have been raised for Eugene de Kock's immediate needs. However, in the light of the Trust’s memorandum of incorporation, all former members in emergency must be treated equally. The Benevolence Trust can hence no longer collect funds exclusively for Eugene de Kock. However, all donations received thus far will be used solely for his emergency.
Sincere thanks to everyone who contributed! From now onward all contributions intended exclusively for Eugene de Kock, may be deposited in the following account:
EA de Kock FNB savings account: 62-183-285-256 Branch code: 250-655 SWIFT code: FIRNZAJJ Note that donations in this case will no longer be tax deductible. Persons who wish to contribute towards the general need of former members are most welcome to do so. |
Die Oud-SAP-lede Liefdadigheidstrust het, soos in die geval van alle oudlede in nood, gehelp om fondse in te samel om vir die nood van Eugene de Kock voorsiening te maak. Daar is tans voldoende fondse ingesamel vir die onmiddellike nood van Eugene de Kock en in die lig van die akte van oprigting van die Liefdadigheidstrust moet alle oudlede in nood op dieselfde wyse behandel word. Derhalwe kan die Liefdadigheidstrust nie verdere fondse insamel wat uitsluitlik vir Eugene de Kock bestem is nie. Bydraes wat tot dusver vir Eugene de Kock geskenk is sal egter vir sy nood gebruik word.
Ons hartlike dank aan almal wat ruim bygedra het! Waar bydraes voortaan egter uitsluitlik vir Eugene de Kock bedoel is, kan dit in die volgende rekening gestort word:
EA de Kock FNB spaar rek: 62-183-285-256 Tak kode: 250-655 SWIFT kode: FIRNZAJJ Let daarop dat skenkings in hierdie geval nie langer vir belasting aftrekbaar sal wees nie. Persone wat vir die algemene nood van oudlede wil bydrae is nog welkom om dit te doen. |
LEES NUUSBERIGTE:
25 Junie 2017
Siek Eugene de Kock steeds gevangene
21 Julie 2017
Eugene de Kock uit tehuis ná werkers se beswaar
25 Junie 2017
Siek Eugene de Kock steeds gevangene
21 Julie 2017
Eugene de Kock uit tehuis ná werkers se beswaar
BANK PARTICULARS / BANKBESONDERHEDE:
OUD SAP LEDE TRUST
ABSA
Account / Rekening: 9050207273
Branch / Tak: 632005
Swift: ABSA ZAJJ
NPO / NWO-NO: 006-532
PBO / OWO-NOMMER: 930023881
OUD SAP LEDE TRUST
ABSA
Account / Rekening: 9050207273
Branch / Tak: 632005
Swift: ABSA ZAJJ
NPO / NWO-NO: 006-532
PBO / OWO-NOMMER: 930023881
Donations are tax deductible for South African tax payers.
Donasies is belasting aftrekbaar vir SA belasting betalers.
Donasies is belasting aftrekbaar vir SA belasting betalers.
The Debit Order Authorisation Form (see below) also makes provision for once-off cash donations to the Former SAP Members Benevolence Trust.
CLICK HERE
to download the form (PDF: 210 KB) |
Die Debietorder-Magtiging-Vorm (sien onder) maak ook voorsiening vir eenmalige kontantbydraes aan die Oud-SAP-Lede Liefdadigheidstrust.
KLIK HIER
om die vorm af te laai (PDF: 206 KB) |