South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Latest Editions
    • Previous Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

GENERAL HG DE WITT

Commissioner of the South African Police from 1987 to 1989

General HG de Witt
Ons was almal geskok toe ons van Generaal De Witt se dood op 15/05/2008  verneem het. Hy was ’n geliefde persoonlikheid en oral bemind. 

Nadat hy sy opleiding voltooi het, het hy in Pietermaritzburg diens verrig. Hier was hy en ene Attie Coetzee goeie polisierugbyspelers en het hulle as ’n ‘tweeling’ bekend gestaan. Die veiligheidstak Pietermaritzburg het die ou kaserne in Loopstraat, bokant die aanklagtekantoor,  as kantore oorgeneem. ’n Ou ao. wat ook in die kaserne gewoon het, het my gewys waar die jong Hennie de Witt afgespring het en ’n duik in die afdak gemaak het. Toe ek eendag met hom daaroor praat toe lag hy en sê: “Dit was Attie!” 

Tydens die geselligheid by die aftrede van lt genl Johan Ferreira te Jakkalsdans het ek langs hom gesit en hy het land en sand gesels. Ek het hom gevra of hy my oupa Malan se twee neefs geken het wat polisiemanne was, die Webb-identiese tweeling? Sy antwoord was hy het hulle geken en die een het na aftrede by die mark gewerk en vir hom gesê: “Hennie jy gaan nog kommissaris van polisie word! En ek het!”

Hy was getroud met Mollie, die dogter van ’n polisieman. 

Genl De Witt was ook baie lief vir Alexanderbaai waar hy ook grensdiens verrig het. Hy het ook kordondiens verrig. Later is die jong luitenant na die kwartiermeester verplaas waar hy as offisier diens verrig het. Hy het onder andere afdelingskommissaris in Port Natal geword, hy was by die inspektoraat en het ook kwartiermeester geword voordat hy genl Johann Coetzee se adjunk en opvolger geword het. Ek was teenwoordig by sy parade met sy diensaanvaarding as kommissaris van polisie. Ek kan goed onthou toe hy sy toespraak maak het hy ook sy vrou bedank vir haar troue bystand en liefde. Sy stem het gebreek en hy het bewoë geword! 

Hy en genl. Keevy was die enigste twee kwartiermeesters wat die voorreg gehad het om kommissaris te word.

Generaal De Witt sal onthou word as die vader van Weesgerus, die Weduwee- en Weesfonds se vakansie-oord by Nylstroom (nou Modimolle) in Limpopo. Die geskiedenis van die oord is by genl. De Witt self bekom. Genl. De Witt-hulle het met die destydse stadsklerk van Nylstroom gaan gesels oor die moontlikheid van grond vir ‘n nuwe hondeskool, toe die idee van ‘n vakansieoord vir polisiebeamptes geopper is.

Bron: Hennie Heymans
(Hennie Heymans was bevoorreg om teenwoordig te wees met die 10de verjaarsdag van die “Hennie de Witt – Weesgerus-oord” en het self met genl. De Witt oor die ontstaansgeskiedenis gepraat.)


Brig Fanie Bouwer skryf: 

Die twee foto’s (sien onder) is in Augustus 1992 geneem op Alexanderbaai. Ek was toe DK op Springbok
 
Ons het (1) die nuwe polisiestasie geopen en (2) terselfdertyd ook ‘n re-unie gehou vir die “Ou Grootwiel"-stappers.
 
Op die een foto maak hy n VB-inskrywing tydens die opening van die polisiestasie (hy was doeriejare as ‘n jong sersant daar gestasioneer gewees)
 
Op die ander foto sit hy saam met die ander oud-wielstappers. Let op ou generaal DA Bester langs hom.

Brigadier Fanie Bouwer
Suid-Afrikaanse Polisie
Generaal HG De Witt
Genl De Witt maak 'n VB-inskrywing tydens die opening van Alexanderbaai polisiestasie (Augustus 1992) Foto: Brig Fanie Bouwer
Genl HG De Witt
Re-unie vir “Ou Grootwiel"-stappers (Augustus 1992) Foto: Brig Fanie Bouwer
Die Verhaal van Ou Grootwiel
Next Commissioner
SA POLICE COMMISSIONERS
1913 - 1994
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings

South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Latest Editions
    • Previous Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us