South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

MY VEERTIG JAAR IN DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIE

Suid-Afrikaanse Polisie
My veertig jaar in die Suid-Afrikaanse Polisie - Johan Ferreira
​Johan Ferreira

VOORWOORD
In die loop van veertig jaar in die Suid-Afrikaanse Polisie is daar talle insidente en staaltjies wat mens bybly.

Omdat die meeste van hierdie stories oor my persoonlike wedervarings gaan, moet die leser my maar vergewe as die woord “ek” gereeld in die teks voorkom. Dit is my manier om die stories te vertel.

Baie van die insidente was komies, sommige dalk ʼn bietjie stout, maar daar was ook dié wat my aan die hart gegryp het.

In hierdie boekie is ʼn paar insidente oor my lewe in die Suid-Afrikaanse Polisie. Ek wil die leser by voorbaat waarsku dat ek myself aangematig het om die stories so hier en daar bietjie “op te sous”, soos ʼn familielid eendag dit beskryf het.

Johan Ferreira
September 2011
​--ooOOoo--
eBOEK INHOUDSOPGAWE
  • ​Voorwoord
  • Die begin van 'n loopbaan
  • My Eerste Blaps
  • Patrolliewa-bemanning
  • Die jaar in die Polisiekollege
  • Rondediens in Polleys deurloop
  • Polisie-bevorderingseksamens
  • Die dag toe die aap uit die mou gelaat is
  • Aanval op Centenary
  • 16 Junie 1976
  • Grensdiens in Suidwes-Afrika
  • 'n Vader se afwesigheid
  • Tuiskoms van die grens af
  • Nuwejaarsdag 1973
  • Die Sjebeen
  • Die Polisie Somersault
  • Die Battersby Hoed
  • Die insident wat altyd by my sal spook
  • Kruisondervraging
  • 'n Bos Geel Rose
  • 'n Man se geur
  • Die Ysmasjien op Nelspruit
  • Brigadier Duveen Botha
  • 'n Man in Uniform
  • Die Posmandjie
  • Koos Kokkerot
  • Die Boemelaar
  • Verslag aan die Distrikskommandant
  • .38 en 9mm Patrone
  • One Minute Manager
  • Rade en Verhore
  • Roomys eet en bestuur
  • Die voor- en nadele aan eksamen skryf
  • Die Pienk Sakkie
  • Die dinge wat 'n polisieman in sy beroep teëkom
  • Die poachers aan Phalaborwa
  • Dagga storie uit die ou dae
  • Akasiapark
  • Die Middelburg Saga
  • Die Kommissaris se kantoor in Wachthuis
  • Geleerdheid
  • Toesprake vir die Kommissaris en Minister
  • Lauberville
  • Die voorranglys vir offisiere
  • Ontnugtering met verplasing
  • Ensrettet
  • Die huurmotorbestuurder in Kopenhagen
  • Om sonder jou eggenote na ʼn polisie-funksie te gaan
  • Onderhoude vir Geadverteerde Poste
  • Pakkette word aangebied
  • Summiere Ontslag
  • 'n Kykie in die truspieël
Picture
KLIK HIER OM eBOEK AF TE LAAI
PDF - 856KB

‘n Vader se Afwesigheid
(Uittreksel – Bladsy 28)
Hierdie storie het ek by kolonel Frik Stoffberg gehoor. Ons het saam parlementêre diens verrig.

Frik vertel dat hy ook opgeroep is vir ʼn diensbeurt aan die grens.

Ek kan nie onthou of hy na die Caprivi of Rhodesië van die huis af moes gaan nie, maar hy het sy vrou en drie klein kinders by die huis gelos. Die jongste was ʼn knaap wat al goed begin praat het.
​
Toe Frik na ses maande terug by die huis kom, sien hy dat sy jongste knaap maar bra skugter is. Hy gaan kniel toe voor die knaap en sê:

“Dag my kind, groet jy dan nie jou pa nie?”

Die outjie kyk hom aan, steek sy hand uit en antwoord:

“Dag oom, my pa is in die Bos!”

OUD-SAP-LEDE LIEFDADIGHEIDS TRUST
DEEL HIERDIE BLAD
HISTORICAL
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us