South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

JUSTITIA

Equality before the Law / Gelykheid voor die Reg
Gelykheid voor die Reg

BRIEF DEUR DIE STIGTING VIR GELYKHEID VOOR DIE REG

Reaksie op Beeld koerant se berig van 27 Oktober 2020
"BOET VIR GRUWELDADE ANC-KOMITEE WERK AAN PLAN VIR GEREGTIGHEID"
Die berig "BOET VIR GRUWELDADE ANC-KOMITEE WERK AAN PLAN VIR GEREGTIGHEID" wat in die Beeld van 27 Oktober 2020 verskyn het, het betrekking.

Die berig beklemtoon die flagrante wyse waarop artikel 9 van die Grondwet, wat voorsiening maak vir gelykheid voor die reg, misken word en die ANC al die beginsels van reg en geregtigheid in die grond vertrap. Dit is ook baie duidelik dat die lewe van enkele politieke aktiviste swaarder by die ANC weeg as die honderde burgerlikes, wat vrouens en kinders insluit, wat die slagoffers van die ANC se gruweldade is.


Lede van die veiligheidsmagte het politieke aktiviste wat by die rewolusionêre oorlog betrokke was om die lewe gebring, maar het nie weerlose vrouens en kinders vermoor om politieke doelstellings te bevorder nie. Daar is tot dusvêr verskeie politieke leiers en lede van die veiligheidsmagte van die vorige bedeling vervolg weens misdrywe wat met ‘n politieke oogmerk verband hou en in die konflik van die verlede gepleeg is, maar nog nie enkele lid van die NUK van die ANC aan wie amnestie geweier is nie. Mnr. Jacob Zuma het in die openbaar erken dat hy die lede van MK wat gedurende 1985 ‘n ploftoestel in die Amanzimtoti winkelsentrum laat ontplof het waar 5 burgerlikes gedood en 40 beseer is, opdrag gegee het om dit te doen, maar is nooit vervolg nie.

Lede van die NUK van die ANC onder wie se beheer en leiding gruweldade soos die Kerkstraatbomvoorval in 1983, die Ellispark bom voorval in 1988, die Magooskroeg in die Parade hotel in 1986 en verskeie ander voorvalle waar talle weerlose burgerlikes wat vrouens en kinders insluit, vermoor, beseer en vermink is, is nooit vervolg nie.

Op 25 Julie 1993 is weerlose kerkgangers wat vrouens en kinders ingesluit het, in die St. James kerk, Kenilworth, Kaapstad met AK47-gewere en handgranate aangeval en 11 koelbloedig vermoor. Talle is gewond. Mnr. Letlapa Mphahlele, die voormalige president van die PAC, in wie se opdrag die aanval uitgevoer is, het aanvanklik weens hierdie moorde in die hof verskyn, maar die saak is uitgestel en het sedertdien in die niet verdwyn.

Lt.genl. M Lawrence Khulekani Mbatha, die huidige hoof van die leër van die Weermag, het op 25 Mei 1993 ene, Walter Smiles, opdrag gegee om ‘n handgranaat in die Trust bankgebou in Kimberley te gooi. Hy het Smiles na die toneel vervoer en was teenwoordig toe die handgranaat gegooi is. Een burgerlike persoon is tydens die voorval gedood en 40 beseer wat weerlose vrouens en kinders ingesluit het. Lt.genl. Mbatha het aansoek om amnestie gedoen, maar die amnestie komitee het bevind dat die voorval nie deel van die konflik van die verlede was nie en derhalwe nie met ‘n politieke oogmerk verband gehou het nie. Amnestie is geweier. Lt.genl. Mbatha is nie vervolg nie.

Die uwe

JB Botha - 27 Oktober 2020
Voorsitter

STIGTING VIR GELYKHEID VOOR DIE REG
PERSVERKLARINGS
​PHOTOGRAPHS OF BOMBINGS
1980's ​Pretoria and Johannesburg,
South Africa.


The Other Side of the Story - A True Perspective
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us