JUSTITIA
IT 7784/95
EQUALITY BEFORE THE LAW
The Foundation for Equality before the Law was founded at the commencement of the Truth and Reconciliation Commission (TRC) process. Objectives of the foundation are to promote equality before the law. It is primarily aimed at combating the unilateral prosecution of former police force members involved in the conflict of the past.
|
GELYKHEID VOOR DIE REG
Die Stigting vir Gelykheid voor die Reg het tydens die aanvang van die Waarheid- en Versoeningskommissie (WVK)-proses tot stand gekom en die doelstellings van die stigting is om gelykheid voor die reg te bevorder. Dit is hoofsaaklik daarop gerig om die eensydige vervolging van oudlede van die polisiemag wat by die konflik van die verlede betrokke was, te bestry.
|