JUSTITIA |
KERKSTRAATBOMVOORVALJohan van der Merwe, voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie.
(Afgetree 31 Maart 1995) |
"Die ontploffing was 'n daad van oorlog wat 'n wat die teëstanders van die ANC ‘n gevoelige slag toegedien het en wat 'n nuwe fase in guerrilla- oorlogvoering in die stryd ingelui het. Alhoewel die gevolge van die ontploffing grusame en tragiese gevolge gehad het en baie onskuldige burgerlikes se lewens beïnvloed het, is ons, na deeglike oorweging, van mening dat die wyse waarop die operasie uitgevoer is, in verhouding met die politieke doelwit wat nagestreef is, was”