South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

LIEUTENANT-GENERAL HD DU PLOOY

Commissioner of the South African Police from 1960 to 1962

Lieutenant General HD Du Plooy
  • Hy sluit gedurende 1926 by die polisie aan. (Hy het in 1922 tydens die sogenaamde Rooi Opstand aan die Rand ‘n broer verloor.)
  • Du Plooy was aanvanklik verbonde aan die reken- en betaalmeester se kantoor, maar het die drang om speurder te word.
  • Gedurende 1929 word hy ‘n tweedeklas-speurdersersant en twee jaar later ‘n eersteklas- speurdersersant. Gedurende 1935 verwerf hy kommissierang en dien hy as distrik- en afdelingspeuroffisier by verskeie sentra in Suid-Afrika.
  • Gedurende 1942 word hy die Transvaalse speurhoof. Soos reeds uitgewys, is dit ‘n moeilike tydperk, nog meer vir lede van die mag wat teen ander lede optree. Genl. Du Plooy verrig sy taak sonder enige politieke bybedoelings en keer in die proses verskeie Afrikanerlede aan vir misdade gepleeg tydens die oorlog. Hiervoor word hy met die KPM vereer.
  • Gedurende die Britse koninklike besoek in 1947 is hy in bevel van die veiligheidsmaatreëls en hy word deur die koning vereer met die MVO - (Member of the Royal Victorian Order).
  • Gedurende 1945 word hy aangestel as hoof van die spesiale afdeling (voorloper van die veiligheidstak). Hy en ander lede besoek Scotland Yard en die Britse Geheimediens in 1948. Hy skakel met die Britse koningshuis.
  • Alhoewel die Nasionale Party gedurende 1948 aan bewind kom, bly hy in sy pos. Gedurende 1950 word hy die stafoffisier van die speurhoof.
  • Hy doen baie vir lede sodat hulle hulself akademies kan bekwaam. Hy verwerf bekendheid vir die Du Plooy-lesings vir bevordering.
  • Teen alle verwagting (ook teen sy eie verwagting) word hy as kommissaris aangestel. Hy is die tweede speurder wat dié hoogste sport bereik.
  • Met Republiekwording op 31 Mei 1961 is hy die kommissaris en teenwoordig tydens die inhuldiging van adv. C.R. Swart as eerste staatspresident.

Bron: Onderhoud op 8 Februarie 2013 met me M Swanepoel, argivaris van die SAPD museum - (Oud-Brigadier Hennie Heymans).

Lieutenant General HD Du Plooy

Hulde aan ontslape kamerade
Marmer-gedenkplaat in die stadsaal te Umtata
Next Commissioner
SA POLICE COMMISSIONERS
1913 - 1994
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us