MAJOR-GENERAL R.J. "BOBBY" PALMER CVO, KPM, DSO
Commissioner of the South African Police from 1945 to 1951
Genl. Bobby Palmer was alombekend as die “smiling cop”. Ná die oorlog het baie nuwe probleme op die polisie gewag. Die mag moes uitgebrei word en werwing moes gedoen word om die talle probleme die hoof te bied. Kommunisme het gedurende die oorlog uitgebrei en genl. Palmer het die veiligheidsafdeling uitgebrei om dié euwel te bekamp.
|
1913 - 1994