Die Ontstaan en Verloop van Terrorisme in Suider Afrika
Opgestel deur Luit-Kol S.H. Schutte en Kaptein H.P. Noppé, onder redaksie van Brigadier H.G.V. Cilliers.
1 Mei, 1972
1 Mei, 1972
Foto’s uit die boek soos dit verskyn op bladsy 80 van die PDF weergawe. Die PDF weergawe bevat nog foto’s.
|
Spesiale dank aan Johann Snyman wie die oorspronklike dokument in sy besit het. Die publikasie is ook beskikbaar op Google Docs waar Johann Snyman as eienaar aangedui is.
DEEL HIERDIE BLAD