South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

JUSTITIA

Equality before the Law / Gelykheid voor die Reg
Gelykheid voor die Reg

PERSVERKLARING DEUR DIE STIGTING VIR GELYKHEID VOOR DIE REG

22 Mei 2015
VRYHEIDSPARK SE WEIERING OM LUGMAGLEDE WAT IN 1983 BOMVOORVAL GESTERF HET SE NAME OP GEDENKMUUR AAN TE BRING MAAK 'N BESPOTTING VAN DIE GRONDWET
Click here for the English version
Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die  lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak ‘n bespotting van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet wat ook die hoeksteen vir die huidige Grondwet is. 'n Aanhaling uit die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet lees soos volg:
“..... Die aanvaarding van hierdie Grondwet lê die vaste fondament vir die mense van Suid-Afrika om die verdelings en tweespalt van die verlede, wat gelei het tot growwe skendings van menseregte, die verbreking van menslikheidsbeginsels in gewelddadige konflik en 'n nalatenskap van haat, vrees, skuld en wraak, te oorbrug.

Die geleentheid is daar om dit nou reg te stel op die grondslag dat daar 'n behoefte bestaan aan begrip en nie wraaksug nie, 'n behoefte aan herstel en nie vergelding nie, 'n behoefte aan medemenslikheid en nie viktimisering nie....”

Die klakkelose stelling deur Jane Mufamadi dat die lede van die lugmag wat gesterf het deel van die haatlike apartheidstelsel was wat tereg deur die internasionale gemeenskap as ‘n misdaad teen die mensdom beskryf word, maak dit noodwendig ook van toepassing op die kerk, openbare sektor en talle instellings wat deel van die vorige bedeling was. Hierdie stelling misken die feit dat die Kerkstraatbomvoorval as sodanige ‘n growwe skending van die bepalings van die Geneefse Konvensie was en volgens alle internasionale omskrywings self ‘n misdaad teen die mensdom was. Daarbenewens kan bykans alle dade wat deur lede van Umkhonto weSizwe as deel van die ANC se beleid gepleeg is, volgens internasionale beginsels  as ‘n misdaad teen die mensdom beskou word.

Dit is ironies dat Jane Mufamadi enersyds weier om die name van voormalige lugmaglede op die gedenkmanier te plaas bloot omdat hulle deel van die sogenaamde haatlike apartheidstel was sonder om van enige daad melding te maak, maar dit andersyds betreur dat  die name van die twee bomplanters wat ‘n afgryslike daad gepleeg het, nie vir goedkeuring om op die gedenkmuur geplaas te word, voorgelê is nie.
​
Solank as wat die ANC die bepalings en wese van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet misken, is daar geen hoop op daadwerklike versoening nie.

STIGTING VIR GELYKHEID VOOR DIE REG

SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us