South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us
Polisiepraatjies en Pensketse
Die volledige reeks, met pensketse, is gratis beskikbaar vir lees op hierdie webwerf.
INHOUDSOPGAWE
Deur:-
Majoor C.P. de W. Crafford
Kaptein M. de W. Dippenaar
Majoor A.J. Potgieter
DEDIKASIE

Opgedra aan al die oud-lede van die Suid-Afrikaanse Polisie en hul eggenotes wat met verloop van jare deur swaarkry en leed ‘n stewige fondament vir die Mag gelê het waarop ons, die huidige lede, kan bly voortbou, met ‘n vonkel in die oog en ‘n glimlag op ons lippe;

EN

 Opgedra aan die Suid-Afrikaanse samelewing met al sy fasette wat toegesien het dat die Suid-Afrikaanse Polisie ‘n dienstige Mag word in staat om ‘n magtige diens te lewer.
DIE SKRYWERS
VOORWOORD
Daar is al beweer dat ‘n persoon net so ver in die toekoms kan sien as wat hy hoog staan op die skouers van sy voorvaders.  Hiermee word natuurlik tekenne gegee dat ‘n individu hom slegs as ‘n ewewigtige goed-gebalanseerde persoon kan handhaaf indien hy uit sy eie en sy voorouers se opgegaarde lewenservaring put.  Hierdie beginsel is in die besonder van toepassing insoverre dit ‘n organisasie soos die Suid-Afrikaanse Polisie betref.  Die polisiemag moet noodwendig met een voet in die verlede staan om ‘n effektiewer stap in die toekoms te neem.  Die bekwame polisiebeampte se mondering bestaan uit intellektuele vermoe, temperamentele geskiktheid, akademiese kwalifikasies, onkreukbare karakter, geloof en alles gemonteer op ervaring – sy eie en die van sy voorgangers.

Die reeks radiopraatjies van majoor Crafford en kaptein Dippenaar gee ons enigermate ‘n blik op die verlede van die Mag; ‘n verlede waarin baie van ons bejaarde lede so ‘n vername rol gespeel het.  Dit is dan ook net gepas dat die fondse, wat gein staan te word uit hierdie publikasie van die radiopraatjies, aangewend sal word vir die Suid-Afrikaanse Polisie Bejaardesorgfonds.
[Sien Nota: Afstand van Regte]

GENERAAL P.J. COETZEE, S.E.D., S.O.O., S.O.E., SD.
KOMMISSARIS: SUID-AFRIKAANSE POLISIE
AFSTAND VAN REGTE
INHOUDSOPGAWE
Begin lees - eerste hoofstuk:
PYNLIKE GROEI TOT VOLRYPHEID
DEEL HIERDIE BLAD
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us