VOORTSETTINGSLID: POLMED RAAD VAN TRUSTEES
Geagte vriende, ons weet dat daar binnekort 'n vakature sal wees vir 'n voortsettingslid op Polmed se Raad van Trustees.
Die huidige lid, kol Richard Orsmond, se 3 jaar termyn verstryk op 15 Julie alhoewel hy herkiesbaar is vir 'n verdere 3 jaar. Daar is groot waardering vir kol Orsmond se bydrae maar die bestuurskomitee van die Generaalsklub in Pretoria is daarvan oortuig dat die eiesoortige uitdagings wat Polmed tans en in die voorsienbare toekoms in die gesig staar vereis dat 'n besonder kundige persoon met senior bestuurservaring nou nodig is om ons belange op die Raad en by Polmed te dien.
Gevolglik het ons na deeglike oorweging eenparig besluit om genl majoor (dr) Mulder van Eyk se nominasie by ons lede aan te beveel. Ons het kennis geneem van ander voorstelle maar is van mening dat Mulder se akademiese agtergrond en baie jare se senior bestuurservaring in die polisie hom besonder geskik maak vir so 'n rol. Daarbenewens beskik hy as 'n toegelate advokaat oor uitstekende regskennis en sal hy hom deeglik in die Raad kan laat geld.
Hou asb ook in gedagte dat 26 April die sluitingsdatum vir nominasies is.
Groete,
Johan Burger (Voorsitter)

31 Maart 2021
DEEL HIERDIE BLAD
SHARE THIS PAGE
SHARE THIS PAGE
POLMED is a closed medical scheme registered under the Medical Schemes Act (Act 131 of 1998). Only employees of the South African Police Service (SAPS), appointed under the South African Police Service Act (Act 68 of 1995), and their dependants are eligible to be members of POLMED.
The Board of Trustees is entrusted with ensuring the optimal operation of the Scheme to the benefit of the members. The Board of Trustees comprises of seven individuals that are elected and seven that are appointed by the National Commissioner.
The Principal Officer, supported by Scheme Management, is responsible for executing the directives of the Board and ensuring that POLMED offers its members an excellent service.
More info: www.polmed.co.za