South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

DIE HANDELSTAK - 'n Gedenkboek

Suid-Afrikaanse Polisie 1913-2013
saamgestel deur Daan le Roux
​Klik hier om die Bestelvorm af te laai (PDF 119 KB)
DIE HANDELSTAK - 'n Gedenkboek
​Die samesteller van hierdie gedenkskrif, Daan le Roux, was vanaf 1970 tot 1990 in Johannesburg aan die Handelsmisdaad Eenheid verbonde en later tot 1997 by polisiehoofkantoor waar hy op verskillende terreine betrokke was en later, o.a. Hoof van Vaardigheidsontwikkeling, die Kriminelerekordsentrum en later as Hoof van Nasionale Veiligheid- en Beskermingsdienste in die rang van Luitenant-Generaal.

Saam met sy oud-kollegas van die Handelstak is besluit om die geskiedenis van die Handelstak in perspektief te stel en vir die nageslag op rekord te plaas.
SA Polisie Handelstak

​Bedrog is so oud soos die mensdom.

“Hul keel is ‘n oop graf, met hul tonge pleeg hulle bedrog, die gif van adders is onder hulle lippe”
(Rom.3:13).
​Die kreatiwiteit van bedrogmisdadigers staan nie een tree terug vir vindingryke geleerdes in die sakegemeenskap wat hul met die ontwikkeling en beskerming van sake-en ekonomiese praktyke besig hou nie. Kapitalisme is ook baie meer kwesbaar vir bedrogsverwante misdaad as enige ander stelsel. In hierdie gedenkskrif word vertel van die mense en die werk van die Handelsmisdaad Eenheid van die Suid-Afrikaanse Polisie en ook een en andere van die ontwikkelinge sedert 1994 tot 2013.
​
Interessante inligting, soms in ligte luim, word verstrek oor sake wat hulle ondersoek en voor die howe gebring het. Die rol van leiersfigure in hul geledere asook die betrokkenheid van die Departement van Justisie en die Rekenmeesters / Ouditeurs bedryf word ook uitgelig.

Enkele kenmerke van die boek:
  1. Die boek is in Afrikaans geskryf, beslaan 23 hoofstukke, bevat 28 kleur- en 21 wit en swart foto’s asook pensketse van 30 lede met hul foto’s daarby. 
  2. Dit bevat ‘n redelik volledige geskiedenis van die Handelstak insluitend ‘n hoofstuk vir elke provinsiale kantoor en oor die lede wat die handelstak verlaat het.
  3. Kort verslae van 51+ opsienbare en interessante hofsake en ondersoeke asook 38 staaltjies en stories is ingebou om die werk, sub-kultuur en karakter van die Handelstak te weerspieël.
  4. Ruimte word ook afgestaan aan die politieke oorgangstydperke en die impak van “Nuwe Suid-Afrika” op diegene belas met ondersoek van handelsmisdaad. 
  5. Die koopprys van die boek (R208) maak geen voorsiening vir wins deur die skrywer nie, maar dek bloot basiese uitgawes soos taalversorging, bladuitleg, drukkoste, administratiewe koste, verspreiding, aflewering, ens. 
Klik hier om die Bestelvorm af te laai (PDF 119 KB)
Vir navrae, skakel gerus vir Daan le Roux by tel. 071 863 1922
of stuur epos aan: ​lerouxdj@absamail.co.za
D J le Roux, Posbus 58, Bela Bela 0480​
BESTELVORM

DEEL HIERDIE BLAD
HISTORICAL
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us