Boek-bekendstelling
Ignatius Petrus Stefanus Terblanche
05.02.1903–19.03.1987
Saamgestel deur sy seun, Naas Terblanche
Uit sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse Polisie word kolonel Terry Terblanche veral onthou as die man wat in 1960 ʼn bloedbad in Kaapstad voorkom het deur die bevel van die Minister van Justisie te verontagsaam en te weier om geweld te gebruik.
Maar hy was ook – naas ʼn toegewyde gesinsman – altyd ʼn gemeenskap- en bewaringsmens. Hy was hoofouderling van sy kerk, betrokke by die Padveiligheidsvereniging en het byna eiehandig ʼn doelgeboude sportterrein vir die Polisie in Pinelands tot strand gebring. Ná sy aftrede was hy jare lank voorsitter van die Stigting Simon van der Stel en bestuurslid van die Hugenotevereniging, en in 1962-1963 het hy die Goue Jubileumfees van die Botaniese Tuin Kirstenbosch georganiseer. Op kol. Terblanche se tagtigste verjaarsdag, op Saterdag, 5 Februarie 1983, het Gideon Joubert soos volg in sy rubriek “Van Alle Kante” in Die Burger geskryf: “’n Mens kan boekdele oor hierdie merkwaardige, vriendelike, kleurryke en toegewyde man skrywe. Dit kan nie reg aan hom laat geskiet nie, soos almal sal weet wat die voorreg het om hom te ken.” In hierdie dokument gee sy seun Naas nietemin ʼn boeiende oorsig van hierdie besonderse man se loopbaan en lewe.
Bron: Skrywe op die agterblad van Naas Terblanche se boek:
Ignatius Petrus Stefanus Terblanche ISBN 978-0-620-60844-2 |
Die volgende uittreksel is uit hoofstuk 6 van die boek geneem:
Bevordering verbeur maar latere erkenning
My pa het nie die gebruiklike rangverhoging ontvang met aftrede nie. Hy het baie teleurgesteld en vernederd gevoel. Die rede hiervoor is duidelik uit sy bogenoemde verklaring en die algemene siening van die tyd en is ongetwyfeld dat die destydse Minister van Justisie nie saamgestem het met sy optrede tydens die Langa-opmars nie.
Op 6 Julie 1987, toe hy reeds 84 jaar oud was, is ’n ere-brigadierskap aan my pa toegeken. Die Minister van Wet en Orde, mnr. Adriaan Vlok, het op die toekenningseremonie gesê die toekenning is nie om die foute van die verlede reg te stel nie, maar vir diens
wat my pa tydens sy polisieloopbaan en ook daarna op verskeie fronte gelewer het. Die toekenning is egter deur my pa gesien as ’n regstelling van ’n onreg.
Die berig wat in die Cape Argus verskyn het tydens die toekenning van die brigadierskap:
Op 6 Julie 1987, toe hy reeds 84 jaar oud was, is ’n ere-brigadierskap aan my pa toegeken. Die Minister van Wet en Orde, mnr. Adriaan Vlok, het op die toekenningseremonie gesê die toekenning is nie om die foute van die verlede reg te stel nie, maar vir diens
wat my pa tydens sy polisieloopbaan en ook daarna op verskeie fronte gelewer het. Die toekenning is egter deur my pa gesien as ’n regstelling van ’n onreg.
Die berig wat in die Cape Argus verskyn het tydens die toekenning van die brigadierskap:
The Argus, Tuesday, July 7 1987
“Words instead of bullets man promoted after 27 years”
By STEPHEN WROTTESLEY Crime Reporter
The man who used words instead of bullets when 30 000 people marched on Caledon Square police station in 1960 has been promoted after 27 years. Suggestions at the time were that his promotion was deliberately withheld by the then Minister of Police, Mr Frans Erasmus, because he failed to obey orders.
“I was blamed for not using force. I was an outcast, even among my colleagues,” Honorary Brigadier Ignatuis Petrus Stephanus Terblanche, 84, said last night after his promotion was announced by the Minister of Law, Mr Adriaan Vlok.
“But if I had used force, it would have been a massacre,” he said. “My elevation in rank was obviously withheld because of what happened,” he said.
On March 30, 1960, 30 000 people marched to Cape Town, led by Pan Africanist Congress regional secretary Mr Philip Kgosana, to demand the release of prisoners. Brigadier Terblanche persuaded them to turn back. His promotion was announced at a function attended by more than 50 senior policemen, including Lieutenant-General H G De Witt, acting Commissioner of Police, Major-General Chris Swart, former divisional commissioner of police in the Western Cape, and his successor, Brigadier Ronnie van der Westhuizen.
Afterwards Mr Vlok said the promotion was not righting any wrongs of the past. Brigadier Terblanche was honoured because of his work following his retirement from the police in 1961. This included his service as director of the Kirstenbosch golden jubilee celebrations and as vice-chairman of the Cape Peninsula Road Safety Association.
Accepting the honour, Brigadier Terblanche told how he defused the situation in 1960 and later, in an interview, explained why he believed, that by not acting on the Minister’s orders, he had been denied promotion.
He said that as deputy commissioner of police he had been contacted and told that a great number of people had gathered outside Caledon Square and the police could see no way of handling the situation. He and a colleague went to see what was happening.
He was then called to the telephone to speak to the Minister and when he had finished the call, he was “very worried”. It was then he was given instructions which he failed to carry out.
Brigadier Terblanche went outside and a member of the huge crowd spoke to him. It was a conversation that had a great effect on him. With tears in his eyes, Brigadier Terblanche said the man told him he would never forget him.
The man, who was a cook in the police officers’ mess when Brigadier Terblanche was district commander in Wynberg, had been assaulted by a policeman and Brigadier Terblanche fined the policeman the maximum fine, 5 Pounds.
He told Brigadier Terblanche that the crowd was waiting for their leaders, including Mr Kgosana who was waiting nearby with another huge crowd.
Brigadier Terblanche sent a policeman to bring Mr Kgosana to Caledon Square and they returned, followed by a second huge crowd. “Many people thought I should use force that day. If I had, it would have been a massacre.”
Brigadier Terblanche spoke to Mr Kgosana who demanded that people who had been arrested be released. Brigadier Terblanche told him “this is not the way to act if you want to see the Minister”.
He told Mr Kgosana to tell the crowd to disperse and go home. He would take a message to the Minister and Mr Kgosana should come back with two or three friends. “What happened next is history,” Brigadier Terblanche said.
The crowd dispersed peacefully. When Mr Kgosana returned to meet the Minister he was arrested.
FREE PDF COPY / GRATIS PDF-KOPIE
A PDF copy of this book, written in the Afrikaans language, was made available on this page for free downloading through the courtesy of the author, Naas Terblanche.
CLICK HERE TO DOWNLOAD - (2.98 MB)
|
ʼn PDF-kopie van hierdie boek is beskikbaar gestel op hierdie blad vir gratis aflaai deur die hoflikheid van die skrywer, Naas Terblanche.
KLIK HIER OM AF TE LAAI - (2.98 MB)
|
RELATED NEWS REPORTS:
- Kgosana lives his last moments like his life – with courage, says his son | Janet Heard - City Press (20 April 2017)
- Philip Kgosana: The meaning of his courage today | Daily Maverick (21 April 2017)
- Chosen by destiny to challenge and save a city. How not to forget | Tony Heard - City Press (25 June 2017)
VIDEO
Published on 12 Oct 2017 by Eyewitness News
Published on 12 Oct 2017 by Eyewitness News
SHARE THIS PAGE