South African Mirror
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us

TROU TOT DIE DOOD TOE - DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEMAG

Johan van der Merwe
Bestel Hier
TROU TOT DIE DOOD - DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEMAG
Buiteblad
TROU TOT DIE DOOD - DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEMAG
Agterblad

​In TROU TOT DIE DOOD TOE - DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEMAG heropen die laaste polisiekommissaris onder die ou bedeling, Johan van der Merwe, die verlede. Nie net verklap hy al die polisie se geheime rondom die stryd teen ANC-aktiviste en -terreur nie, maar hy gee ook 'n boeiende insig in die optrede van P.W. Botha, Adriaan Vlok, F.W. de Klerk, Pik Botha en ander politici van destyds.

Hierdie boek van 432 bladsye gaan sekerlik 'n herrie ontketen onder diegene wat die ANC se weergawe van die geskiedenis tydens die sewentiger- en tagtigerjare as die evangelie aanvaar. Omdat hy geen politieke meester meer dien nie, bied Van der Merwe die feite koud en klinies aan sodat 'n stuk onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis skielik ideologies naak gestroop voor ons te voorskyn kom, byna soos 'n ou skildery wat vir die eerste keer skoongemaak word.

Die Waarheids- en versoeningskommissie word aan die kaak gestel as 'n wesentlik bevooroordeelde liggaam wat sy mes vir die polisie in gehad het, maar ANC-aansoeke om amnestie met 'n gewillige rubberstempel gehanteer het. In 'n nostalgiese aanloop tot sy uiteindelike vername rol as hoof van die veiligheidstak en latere kommissaris, asook lid van die staatsveiligheidsraad, skilder Van der Merwe 'n prentjie van 'n eens gedissiplineerde polisiemag waarin elkeen trots was om te dien.
​
​Die boek wemel van staaltjies en anekdotes wat die gebeure vir die leser werklik maak. Ook die verhaal van Vlakplaas en kol. Eugene de Kock word uitvoerig in die boek behandel sodat die leser met behulp van die ware feite sy eie oordeel oor die gebeure rondom dié stuk omstrede geskiedenis kan vel. Lesers en resensente gaan die boek óf as 'n openbaring verwelkom óf deur die koel, feitelike toon onthuts word. Terwyl een van die karakters in die verhaal, oudminister Adriaan Vlok reeds voete gewas het, sal vele mense na dese dalk genl. Johan van der Merwe se voete wil kom was!​

​Titel: TROU TOT DIE DOOD TOE - DIE SUID-AFRIKAANSE POLISIEMAG
Skrywer: Johan van der Merwe (voormalige kommissaris van polisie)
Eerste uitgawe: 2010
Herdruk: Julie 2015
Uitgewer: PRAAG
ISBN 978-1-920128-08-1
Aantal bladsye: 432
Prys: R280 (BTW ingesluit)
Bestel Hier
HISTORICAL
DEEL HIERDIE BLAD
SEARCH THIS WEBSITE
EXPLORE CATEGORIES
Equality before the Law
Equality before the Law
Former SAP Members Benevolence Trust
Former SAP Members Benevolence Trust
Publications
Publications
NONGQAI - Your national security history magazine without malice.
Free monthly publications
Former SA Police: 1913 to 1994
QUICK LINKS
Press Releases - Equality before the Law
Persverklarings - Gelykheid voor die Reg
Publications / Publikasies
Nongqai Magazine Latest Editions
Historical Documents
Police Commissioners
Police Memorials and Buildings
South African Mirror - Logo
South African Mirror
DISCLAIMER
CONTACT US
UPLOAD FILES
www.samirror.com

Website by Elsden Design Services
  • Home
  • Justitia
    • Donations - Foundation for Equality before the Law
    • Membership Application - Foundation for Equality before the Law
    • Press Releases >
      • Press Release 08 June 2022
      • Press Release 14 April 2020
      • Media Statement 02 December 2019
      • Press Release 12 April 2018
      • Press Release 12 June 2017
      • Press Release 12 May 2017
      • Press Release 27 April 2016
      • Press Release 22 May 2015
    • Persverklarings >
      • Persverklaring 14 April 2020
      • Persverklaring 26 Januarie 2020
      • Persverklaring 02 Desember 2019
      • Persverklaring 12 April 2018
      • Persverklaring 18 Julie 2017
      • Persverklaring 12 Junie 2017
      • Persverklaring 12 Mei 2017
      • Persverklaring 30 April 2016
      • Persverklaring 22 Mei 2015
    • The Conflict of the Past
    • The audi alteram partem rule
    • Church Street Bomb Incident
  • Benevolence
    • Generaalsklub' Nuus
    • Boodskappe vir Oordenking
    • Jaarlikse Byeenkomste >
      • Byeenkoms 2019
      • Byeenkoms 2018
      • Skaapbraai 2017
  • Nongqai
    • Historical Background
    • Nongqai Latest Editions
    • Previous Editions >
      • 2022 Nongqai Editions
    • Special Editions 2020
    • Special Editions 2019
    • Special Editions 2018-2015
    • History of SERVAMUS
  • Historical
    • Publications
    • Historical Documents
    • History of the Former South African Police >
      • Articles of Historical Significance
    • Police Commissioners
    • Mounted Police
    • SA Police Medals
    • Police Memorials and Buildings
  • About Us
  • Contact Us